Kollig op God en Mens
Die verskil tussen geld en tyd …
Dit was nog nooit sleg gewees om genoeg geld te kon hê nie en niemand sal met my hieroor kan stry nie. Genoeg geld om gemaklik te kan lewe, genoeg geld om jou lewensmaat op daardie lang beloofde vakansie te kan neem, genoeg geld om gereeld vir die ver-kinders te gaan kuier … ja, genoeg... Continue reading→
Nagmaal 4 September 2022
3 September 2022, 13de Sondag in Koninkrykstyd. Nagmaal. Teks: Johannes 13:1-35 met die fokus op verse 34-35 Tema: As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is. Prediker: Ds Danielle C Laubscher
Gemeente ontbyt 3 September 2022
Ons eerste gemeente ontbyt was heerlik. Die samesyn onverbeterlik. Dankie aan die gaskunstenaars, Sync Amour, Ds Danie met sy grappies, die gasvrouens, almal wat bygewoon het en almal wat so hard gewerk het om van die geleentheid ‘n groot sukses te maak.
Living with gratitude
It is that time of the year when you wish there will soon be a stop to this roller coaster people call life! There is tiredness in your body and your whole being is screaming for some rest. What a year! A year that was supposed to be a good one, especially financially. But it... Continue reading→
Gemeenteraad Bevestig 21 Aug 2022
Welkom aan die 15 nuwe Gemeenteraadslede. Ons vertrou julle sal gou plek in een van ons bedienings vind waar jy jou gawes kan gebruik.